Social Koppies 19-20 March 2011

SHINO

Senior Member
Osie wrote:
nee, ek dink dit is definitief tussen bruggie en carp1 vir die pryse dan!!::S

 

as julle so baie praat as julle nigter is wil ek julle nogal sien as julle 'n paar doppe in het. Hel ek moet die video kamera saam vat ek het so feeling hier kom 'n nuwe visvang dvd reeks!!! Kan ni wag nie!!!

 

"Carp calling"

Starring proffessional talkers Bruggie, Carp1 and Shino. Not to be missed!!!!!
wat gaan ons vir dai gebruik n ROEPDOP
 

wykie

Senior Member
CARP1 wrote:
Bruggie wrote:
Bevestig net die lys.




1. AcidHouse (Nico)

2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)

3. Osie + better half (Francois + Benice)

4.Shino (Shaniel)

5. Naruto + 2 + 2

6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))

7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john) + 2

8. Mark and Johan (kids and ladies)

9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
 

SHINO

Senior Member
IM CONFUZZLED...why is the list being posted over and over, anyway im off to TAGO now, shup gents, chat monday with a lekker report and hopefully some nice fish... if i can log on via my cell then i'll post updates, but will have to wait till monday for pics...
 

Bruggie

Sealiner
People is being added on to the list.

Well enjoy your fishing!! Im off as well, got a braai at work!

Enjou the weekend!
 

Naruto

Sealiner
Updated list.




1. AcidHouse (Nico)

2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)

3. Osie + better half (Francois + Benice)

4.Shino (Shaniel)

5. Naruto + 2 + 2

6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))

7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john) + 2

8. Mark and Johan (kids and ladies)

9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
 

Bigdan

New member
Sorry guys would have loved to go but retail is a bitch and someone needs to work the weekends. good luck and think of us the ones that is not there.:ssswim:
 

Brakkanjan

Senior Member
Is daar kragpunte ? Wil net seker maak .

Dan wil ek iets op 'n meer ernstiger noot vra: Gaan dit 'n ernstige gesuipery wees en bietjie visvang, of gaan dit 'n lekker, goeie sosiale kuier wees en baie visvang?

Moet my asb. nie verkeerd verstaan nie ouens, ek het nie pyne met drank nie, glo die Sealine ouens sal my vraag waardeer asook respekteer. 

Brug dis ook hoekom ek nog nie geantwoord het nie.

 
 

Bruggie

Sealiner
Ons is op Sealine right?Sealine is n visvang site right??? So as ons saam dam toe gaan vir n social, wat doen n mens?? JY GAAN OM VIS TE VANG!!!!!

So vir die ouens wat dink dit gaan n gesuipery wees, bly asb by die huis!!

Ek sien geen probleem met n bier of twee nie.
 

wykie

Senior Member
Bruggie wrote:
Ons is op Sealine right?Sealine is n visvang site right??? So as ons saam dam toe gaan vir n social, wat doen n mens?? JY GAAN OM VIS TE VANG!!!!!

So vir die ouens wat dink dit gaan n gesuipery wees, bly asb by die huis!!

Ek sien geen probleem met n bier of twee nie.
Ek stem 100% saam daar
 

Osie

Senior Member
Drink ook net een of twee doppe maar suip is definitief nie op die lys nie.

Ek dink dit gaan so iets wees:

1. Visvang

2. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister

3. Visvang

4. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister

5. Visvang

6. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister

7. Visvang

8. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister

 

:pad::....Osie goes into hiding::S::S
 
Top