Osie wrote:
wat gaan ons vir dai gebruik n ROEPDOPnee, ek dink dit is definitief tussen bruggie en carp1 vir die pryse dan!!
as julle so baie praat as julle nigter is wil ek julle nogal sien as julle 'n paar doppe in het. Hel ek moet die video kamera saam vat ek het so feeling hier kom 'n nuwe visvang dvd reeks!!! Kan ni wag nie!!!
"Carp calling"
Starring proffessional talkers Bruggie, Carp1 and Shino. Not to be missed!!!!!
