So it hits hard.

Fishpaste

Sealiner
Nee wat, darem nog nie heeltemal nie! Die water is bietjie kouer maar die babers het nog nie opgehou byt nie...vang nou wel nie grotes nie, 6 - 10kg klas op artlure werk nou netjies vir ons! Veral as dit skeemer raak tot vroeg in die aand, 20h00! Dead bait does not seem to be doing great I found and the only thing that is working is artlure...pumpkinseed, floating/shallow diving rapala's worked slowly on the bottom.
Vang al die klein local spots hier om Sandton.
Im sure as the temperatures keep plummeting it will die down and get tougher!
 

The Owner

Senior Member
Ek het vandag lekker saam Rals 'n paar snorre by Roodeplaat gevang, daar is VREK baie wat teen die kante lê en bak. Loodkop op die snor en hys vas:fishn
 

The Owner

Senior Member
Hi Skuim hul is almal naby die brug gevang, die roei seksie is heeltemal te groen om daar te vang maar verby die wal is die water helder skoon. Daar was ongelooflik baie vis teen die oewers af, ek het 'n paar skole bass gesien wat niks wil weet van eet nie, ook op skole karps wat teen die kant voer afgekom so 5-8 in 'n skool en 'n paar 10kg jobs wat tussen hul voer (viskoors het hoog geloop). Verder was daar ongelooflik baie babers langs die kante en hul het op verskeie wyses gevoer, van bo cruise met hul monde oop, of hul cruise langs die kante af besig om te jag, of hul lê doodstil en bak teen die kante op sandbodems tot in so 15cm diep water. Was baie cool om hul so te sien dat hul op verskeie metodes voer. O en onder die brug was daar 'n paar keer skole van tussen 20-30 babers wat almal op die oppervlak voer, ons kon letterlik pick&choose watter een ons wou hê
 
Top