Goeie middag mede sealiners. Kan iemand my dalk help oor n plek wat sinker molds maak? ek heg n foto aan van die sinkers wat ek n mold van wil laat maak. heel links op die foto is n gewone P4. Vir dit het ek n mold