Sinker molds

ACGREYLING

New member
Goeie middag mede sealiners.
Kan iemand my dalk help oor n plek wat sinker molds maak? ek heg n foto aan van die sinkers wat ek n mold van wil laat maak.
heel links op die foto is n gewone P4. Vir dit het ek n mold
 

Attachments

  • 20180809_101156.jpg
    20180809_101156.jpg
    43 KB · Views: 98
Top