Hemelbesem
New member
Hi daar,
Wat is julle ondervinding met die kleur van vislyn? Skrik die visse vir 'n heldergeel of oranje lyn? Ek het helder oranje lyn
wat ek gebruik vir 'n leaderline. Is dit beter om vir 'n onsigbare lyn te gaan? Watter soort en watter breekkrag?
HB.