Shimano triton ii cfs speedmaster fighting star.

Ray11

Sealiner
Good day guys.

I have the above reel for sale. The reel comes with a extra power handle and roulon drags. This is one of 2 reels I have ever seen in this condition. It comes with 150m maxima treasure as backing and .40 main line approximately 250m.

Now please note that this reel is 6.1 speed and in very good condition. Also note that these reels are extremely rare in this condition.

R800 not negotiable.
 

Attachments

  • IMG-20140831-WA0020.jpg
    IMG-20140831-WA0020.jpg
    35.2 KB · Views: 230

WillemduToit

Senior Member
Hi Ray. . .
Lyk in goeie kondisie.

Is sy spoel breer as die 15/30? of 20/40?
Sou jy reken hy pas beste op n 11 of 12 of 13 of 14 voet stok?

ek soek iets vir n 11 voet stokkie, mar ek reken hierdie een is "overkill?"
 

Ray11

Sealiner
die reel is vir a 13 of 14ft stok. Sy drag is ook Baie sterk. die spool size is kleinere as die 15 30 Maar hy is diep so hy Hou Omtrent die Selfde meter lyn.
 

WillemduToit

Senior Member
Ray11 wrote:
die reel is vir a 13 of 14ft stok. Sy drag is ook Baie sterk. die spool size is kleinere as die 15 30 Maar hy is diep so hy Hou Omtrent die Selfde meter lyn.

so gedink ja . . . .
glo nie dit sal werk vir my nie . .. .
Sterkte ek dink hy sal Gou verkoop
::tight:
 

Ray11

Sealiner
Ya boet. Hiedie reels is bullet en cannon proof. So ek dink net die mense wat van hom ken weet sy regter waarde. En dis eintlik a give away.
 

ebs

Sealiner
Ray11 wrote:
Ya boet. Hiedie reels is bullet en cannon proof. So ek dink net die mense wat van hom ken weet sy regter waarde. En dis eintlik a give away.
ek stem,

baie lekker katrolle die, eks net nie nog lus vir daai fighting star drag nie anders was hy myne
 

Johan9255

Member
@willem. Ek het die reel besit voordat Ray dit by my gekoop het. Masjien van n reel. Het dit gepaar met an 11ft 110h shimano. Dit was n moviese lekker combo gewees. Reel het n lekker smal spool en n bietjie kleiner as 15/30
 

Ray11

Sealiner
I think very few people know about the triton series Johan.

If people knew how rare and good of a reel it is. Weet ek nie.lol
But im in no hurry. though.The right person will buy it and look after it maybe even frame it.
 
Top