stinkmossel
Sealiner
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=37889&forum_id=62

Ja ja, ek het geweet iemand gan dit gebruik! Lol
and so say all of usEk hoop dit kan einde kry. Dis regtig boring.
I like blondes, brunettes and red heads as long as they not fuglystinkmossel wrote:
Ja ja, ek het geweet iemand gan dit gebruik! Lol
Toe maar Stinkie, van daai tys af het die eienaars soveel modifikasies gedoen op hulle katrolle dat hulle nie meer iets kan oorkom nie.
Net so terloops ek het van albei en geniet hulle baie en pas hulle op.
Dis maar nes motors. die wat nie Toyata's ry nie dink Toyotas kan nie pad hou nie. die wat nie Fords ry nie dink Fords gebruik olie ens.
die ouens wat Blonde vrouens het hou meer van blonds en die wat Brunette het hou meer van hulle en dink Blonds is dom ens.
Party ouens haat klub hengel en party verkies dit.
elke ou het sy eie smaak en kom ons gun dit vir mekaar. Alle grappe en redenering het 'n punt waar dit kan ophou en die fete tussen die katrolle het sy "sell by date" bereik

I see it like this....
Mostly Diawa users that complain about this debate? True... Why? Because the truth hurts!
All you guys can say instead of we are tired of this debate is that Diawa is no good!
Grow a pare and take a joke. I see an opportunity to hap you bollie. If you cant take it. TUFF, learn to because it will never end.
Like Pietman said. Ford users hap toyota guys and visa versa. It's been there for years and it will be there for many years to come.