mine fell into knysna lagoon and i only found it the next morning rinsed it with water and fished with it still perfect also caught some nice flat fish and sharks off the boat and is still going strong
Ek het n Alivio 10000. Wonderlike katrol. Myne is al 3 jaar oud en nog geen probleme.
Het al leervis en kabeljou gevang en het my nog nie in die steek gelaat nie. Die katrol se drag is ook seepglad. Hoop jy kry een jy sal nie spyt wees nie.