Secret Spot

BigBen

Sealiner
Nou wat maak mens van die secret storie..

3 vissies, 2 tyres( ja is nog een nie foto)

Lyk na paint blik...

Ek scheme Macs se dump lyk na 'n noga secret opsie
 
Katot

Sealiner
Slapslaai op die balie ouderdom van 46 hoef jy vir niemand oom te se nie.
Bevid jou slamse uitgerekte riet miskien moet jy jammer se vir oom Slapslaai:fbash
 
Bevid

Sealiner
Willie. Watchit. Ek het nie op Slapslaai se kop gepoefie nie. Dis deel van SL se reels. Respect all members. As hy en Oom Jannie vriende was sou die algemeene gebrek van vriendskap taal anvaar word.

As ek Slapslaai se hart seer gemaak het met my vorige komentaar vra ek omverskooning.

@Oom Jannie. December is om die draai my Oom. Ons gan daai visse n les of twee leer in Mossels.:::S

Net so terloops. Ek is Engils. I try my utmost best to utter the Afrikaans language to suit many a peep here.
 
Kenty

Sealiner
Bevid wrote:

:hyst::hyst:..Julle moenie try almal "bad boys" weesie...julle is almal mos chomies...NE??
 
Katot

Sealiner
Bevid wrote:
Willie. Watchit. Ek het nie op Slapslaai se kop gepoefie nie. Dis deel van SL se reels. Respect all members. As hy en Oom Jannie vriende was sou die algemeene gebrek van vriendskap taal anvaar word.

As ek Slapslaai se hart seer gemaak het met my vorige komentaar vra ek omverskooning.

@Oom Jannie. December is om die draai my Oom. Ons gan daai visse n les of twee leer in Mossels.:::S

Net so terloops. Ek is Engils. I try my utmost best to utter the Afrikaans language to suit many a peep here.
Bwhahahahaha you are a bloody clown hey:fbash:::S
 
Slapslaai

New member
Hey julle moetie vir julle kom foolish hou hie met die ge oom besigheid. Oom Slapslaai kan julle n ding of twee wys maak. Ahoy!! LOL. Bevid no offence taken friend. Ons joke maar sommer vandag bietjie. Ek is cool. Ek is hier by Spinnekop se secret spot, ek soek die res van die kar se parte, ek issie tevrede met net die tyres nie. Ek het al twie blaasope gevang en one rear fender, ek sit nou hoeka weer aas an. Gooie diep in en le lank! Hulle se as ek gelukkig is kan ek dalk met die stoot water die 4 deure vang.::S Soos hulle se Rome wasnt built in one day!
 
BigBen

Sealiner
Slapslaai wrote:
I must say I spokes that language also very deliciously.
Serious!!

Ja nee Oom JVW weets how to speek that one also deliciously...

Ooh ja Oom is the one holding the bottle
 
Attachments

  • Screen_20130704_112437.jpg
    Screen_20130704_112437.jpg
    173.9 KB · Views: 107

Slapslaai

New member
JVW ek wil nou nie moeilikheid maak nie maar is dit jou ID photo daai? Jy lyk handsome met jou hare en baard so mooi kort.
 
BigBen

Sealiner
Slaps het jy Oom se vrou ontmoet al?

Oops run 'n hide
 
Attachments

  • IMG-20131001-00829.jpg
    IMG-20131001-00829.jpg
    37.1 KB · Views: 103
Top