Secret Spot

Slapslaai

New member
Is lekker lewendige aas vir Kabeljou, of n fillet saam met tjokka. Daai Kolsterte se pense stink amper soos Strepie, not a good idea on an Brandewyn pens the next morning. You might skiet a kat before hooking a fish.
::craz:
 

Slapslaai

New member
So how should I know he is a oom If all I see is his Innitials JVW. My Innitials are JVT and for all I know you and JVW must call me a oom. There is no disrespect intended in my comment.:fbash
 

spinnekop2

Senior Member
ag no man come on okes, i was bragging wif dose fishes and now you okes are throwing your handbags around, Sorry oom maar some okes.................? Hello oom Darth leef jy nog? daai is nie daai plek nie dis n special plek vir special peeps! Slaap kousie die mense se vir my daai is n decent size streepi. OOM Boeps,ek fillet en release glad nie, ek vat al my fish huis toe en gaan weer water toe om nog te vang as my aas box vol is. Daai is almal oor die 250mm en is size so ek is in my regte om daai vis te hou nie soos n elf wat 150mm moed wees nie. En nog a ding Oom Boeps, ek ken darm my quota en size limmits!
 

Slapslaai

New member
Ek gooi nie my handbags rond nie, daai sal nie vir my werk nie, my vrou se creditcard is in die handbag, waa dink jy gaan ek geld vir tackle kry as ek daai kaart verloor.:sf:::
Sorry, ek het vergeet om te vra of ek vir jou oom moet se, oom.
 

spinnekop2

Senior Member
Nee Slaapsaai, ek is nog nat agter die oore en dan ek is mos n snotkop ne? Nie n oom nie, Big Ben no secret tyre , dis die spot. net op spring steek die tyre uit.
 

JVW

Senior Member
Jy kan my noem wat jy wil Slappie....maar ek sê nog,Spinnekop was laas week by Vaaldam-miskien het hy daai vis gebruik om Babers te vang
 

Slapslaai

New member
Dankie, dit is reg so JVM, ek het nie n probleem nie, weet net nie hoekom raak mense moerig nie. Ek is reg grootgemaak en ken maniere maar dan moet mens ook net weet.:fst:

Ek dink Spinnekop het n vislorrie van die Kaap af oppad Jo Burg toe ge Hijack, dit is waar hy daai vissie vandaan kry.
Nou kom hou hy vir hom hier diknek met sy coolbox vol vis. Kyk daai visse is lankal dood, toe gaan vryf hy hulle daar in die bousand op n bousite en se hy het dit gevang. :fbash
 

Slapslaai

New member
Jy moet net n bietjie aanhang my broer die res van die kar se parte word later ge reveal. Mens noem dit treasure hunt, jy begin by die tyre en later het jy n vole vehicle.
 
Top