SATERDAG OGGEND HET ONS MANNE MEKAAR SO 10AM GEKRY

Koper

Senior Member
Armand steenkamp wrote:
Strepie, Dit was rerig n bedekte seen dat oom koper nie aan die penn gevat het nie!! Anders sou jy heeldag kraaines uitgehaal het :hyst:;)hehehehe

Se die erg kompeterende hengelaar wat self Saterdag moes kraaines uithaal

Wie's jou oom? Julle met julle oom storie. Stinkie, dit geld sommer vir jou ook!

Lees nou mooi......

Koper of Ivan is die naam!
 
Mangi

Sealiner
Koper wrote:

Okay Oom.

Ek het Oom se pakkie gister aand by Old Salt afgelaai.
 
Strepie

Sealiner
Koper wrote:
Armand steenkamp wrote:
Strepie, Dit was rerig n bedekte seen dat oom koper nie aan die penn gevat het nie!! Anders sou jy heeldag kraaines uitgehaal het :hyst:;)hehehehe

Se die erg kompeterende hengelaar wat self Saterdag moes kraaines uithaal

Wie's jou oom? Julle met julle oom storie. Stinkie, dit geld sommer vir jou ook!

Lees nou mooi......

Koper of Ivan is die naam!
Dit sou maar gelol het om die stok oor te gee vir julle 2tjies. Ek was op 'n roll. Het hom! ag nee 2 punte oom Kassie en so het dit die heeldag aangegaan!

Dis van viskoors dat julle kraaineste gooi! Armand lyn moet by die huis opgedraai word!:fbash
 
stinkmossel

Sealiner
Armand steenkamp wrote:
Strepie, Dit was rerig n bedekte seen dat oom koper nie aan die penn gevat het nie!! Anders sou jy heeldag kraaines uitgehaal het :hyst:;)hehehehe

ja nee wragtag! jou oog volg nog daai mooi tjokka/sardyn combotjies, en dan  poef!

darem nie so erg nie.

is daar nie n plaasdam of n ding op springbok waar oom koper kan gaan oefen nie?:ifishin
 
Strepie

Sealiner
stinkmossel wrote:

eers in die swembad oefen anders verloor hy weer beheer by die plaasdam!
 
Koper

Senior Member
Strepie wrote:

Julle kan altwee hardloop en loop skaats...............
 
Simen

Sealiner
Lyk my julle het 'n lekker tyd daar gehad, geluk aan almal wat vangste gemaak het, en groot DANKIE aan die OOM wat die laaities opgepas het.
 
Mangi

Sealiner
Bwahahahaha, sien uit na die volgende ene! Wil darem hierdie keer saam met julle vang, dink ek kan Oom Koper 'n run vir sy geld gee met truitjies brei!

Maar dan weer, daai klouter teen die wal af met my kort bene gaan maar neuk!
 
Mangi, volgende keer is die water warmer dan vang ons da wa jy gevang het by die recce boot! Eke laaiks ooki daai wat n man moet absail by die kraans af nie!

Koper

Senior Member
Strepie wrote:
Hou op moan man. Ek het al my ronde lyfie 'n paar keer daar op en af beweeg! LOL
& dan is dit nog een van die jongste manne wat so moan, die ou oom is soos 'n stoomlokomotief - dit huff & dit puff, maar ons kom daar sonder om te kla.::S
 
Top