Armand steenkamp wrote:
Se die erg kompeterende hengelaar wat self Saterdag moes kraaines uithaal
Wie's jou oom? Julle met julle oom storie. Stinkie, dit geld sommer vir jou ook!
Lees nou mooi......
Koper of Ivan is die naam!
Strepie, Dit was rerig n bedekte seen dat oom koper nie aan die penn gevat het nie!! Anders sou jy heeldag kraaines uitgehaal hethehehehe
Se die erg kompeterende hengelaar wat self Saterdag moes kraaines uithaal
Wie's jou oom? Julle met julle oom storie. Stinkie, dit geld sommer vir jou ook!
Lees nou mooi......
Koper of Ivan is die naam!




