Pragtige Visse Simen!!!
A AndriesH Sealiner Mar 23, 2010 #22 Nou word ek weer lus vir die lang pad Ants, hoe lyk dit? Pak ons jou Nissan?
S Simen Sealiner Mar 23, 2010 #24 AndriesH wrote: Nou word ek weer lus vir die lang pad Ants, hoe lyk dit? Pak ons jou Nissan? Click to expand... Thanks again guys/dankie weereens manne. Andries jy hoef nie te pak nie, wys net vir Marcelle die fotos en hy sal die pakwerk doen. Amper klaar met die verslag.
AndriesH wrote: Nou word ek weer lus vir die lang pad Ants, hoe lyk dit? Pak ons jou Nissan? Click to expand... Thanks again guys/dankie weereens manne. Andries jy hoef nie te pak nie, wys net vir Marcelle die fotos en hy sal die pakwerk doen. Amper klaar met die verslag.