Sarah and myself went fishing the weekend and made

Simen

Sealiner
Sarah and myself went fishing the weekend and made some good catches. Cobs ranging between 3 and over 10kg.

8.6kg

 

 
 

Attachments

  • Naweek 19 Maart 001 (Small).jpg
    Naweek 19 Maart 001 (Small).jpg
    39.1 KB · Views: 336

Elf 786

Sealiner
Simen wrote:
Sarah and myself went fishing the weekend and made some good catches. Cobs ranging between 3 and over 10kg.

8.6kg

 

 

hi simen

you've fairly quite of late. Some very good catches yet again, Well done to u and the mrs....
 

Koper

Senior Member
Hi Simen,

Soos ek gesê het, nou laat jy my sommer terug verlang, mooi visse daar vir jou & Sarah.

Het julle op jou gunsteling dele noord van myl108 gewerk?
 

Simen

Sealiner
Thanks guys

@Koper-- Slegs noord ja, die bank by die wrak was uitstekend Saterdag. Elke gooi het 'n vis opgelewer. Enige iets van so klein as 40cm tot so groot as 16kg.

Omtrent elke gooi wat jy maak met 'n groot aas het kabeljou van so 3kg + gelewer.

Die water was nie te rof nie en ons kon met gemak deurgaan. Die geheim is egter maar waar om deur te loop, anders moet jy deur die sloep swem.

Daar kom huidiglik oral groot vis uit, en die manne wat hul vang tegniek sodoende aanpas sal beloon word met 'n mooi vis. Dit is nou wel nie gate vol grotes nie maar tussen die klein ( 40cm tot 3kg ) kry jy ook grotes.

Klim in die kar en ry ek wag vir jou.
 

Kumz

Sealiner
Awesome Stuff Simen ,

Congrats Man to you & Sarah ....

 

U make me .....
 

Attachments

  • Envy 2.jpg
    Envy 2.jpg
    3 KB · Views: 259
Top