Ek het laas jaar in die iron ore kompetisie a heel bloedwurm ingegooi,daar tel daai bul my op en haardloop eers na die wal se kant toe en daai Penn 535 se drag is styf vas en die lyn peel af,toe ek weer sien het die vis my om a ander ou se lyn geswem toe was dit tickets,vis weg en ek staan daar met a bek vol vloek woorde..tot die ouens op die pad het my gehoor !!