
Deon Brits het nie rerig pelle nie,Deon Brits Kan jy by jou pel hoor waar het hy gestaan by krugersdrift
hy trek net jou been. Hahaha ja jong met vriende soos julle het ek nie vyande nodig nie...LOLeenklip wrote:Deon Brits het nie rerig pelle nie,Deon Brits Kan jy by jou pel hoor waar het hy gestaan by krugersdrifthy trek net jou been.
Hy sê hy was by 'n sloep met diep water........Deon Brits Kan jy by jou pel hoor waar het hy gestaan by krugersdrift