More N Vos
Nee daar geen probleme daar, ook nog nooit gehoor van iemand wat probleme gehat het nie.As ons gaan bass vang in die week was ons al omtrent alleen daar in die aand en nog nooit het iets weggeraak.Ons het vir die eerste keer Karp ook gevang soos ek gese het, gewoonlik net bass want ek het n bass boat het nou eers begin karp teget in die aand.Ons het heel regs amer op die einde van die kampplek gestaan.
Groete