Rust De Winter

Roelofs

New member
:::S Middag Almal ek nuut op julle site ,wil graag weet ek van baie Bass by Rust De Winter maar wil nou ook begin om Karp tevang veral in die aand.Wat se aas werk goed daar en hoe diep moet ek my lyne uitvat.
Enige Hulp word waardeur.
Dankie Baie
 

connas

New member
@ roelofs

gaan j spesie hengel of net convetioneel ?

convetioneel sal ek aanbeveel om twee dieptes te hengel deur die dag een vlak en een diep en in die aand kom jy net vlakker en dan as j wil kan j ook diep hengel

meeste van die mense wat hier op is vang maar met gewone deegie wat gemaak is van damwater geursel en koekmeel en dan normale deegie net damwater en koekmeel hang alles net af hoe die omstandighede is en dit wat vir jou werk

vir my werk n sprite en plan degie altyd dan het ek ook al baie suksess gehaat met milo en nesquick deegie

enige navra ood deegies pm my en ek sal n paar resepte vir jou mail

sover dit by voer kom supercast

jou groot geheim van hengel is kol hengel hoe meer j kol hoe meer produseer jy vis en dan het ek self al ondervind in die aand dat jou deegie nie lank hou in die water nie dus hoekom ek elke 25 min uit trek en re bait en dan weer cast op die selfde plek dis ook die gouste om aktiwietyd op jou kol te kry as jy met s.a poeier hengel of floro moenie elke keer floro opi bom sit nie sit so elke 4 of 6 de keer as jy gooi anders gaan jou kol nie vis produseer nie baie belangrik ook is voor jy kamp opslaan kyk eers of soos ons dit noem ( lees die water ) kyk na waar die vis speel en waar hulle vreet neem ook in ag van die weers toestand is dit winderig , is die water skoon donker of baie bruin hoop die biekie goed het jou gehelp dit het my gehelp anders vra maar vir enigma of naruto of p.i hulle sal jou ook kan help

groetnis

connas
 

Roelofs

New member
My Mirror Carp wat ek by Rust De Winter gevang het 3H30 Sat oggend .Aas was heel Koo Pit Mielies my stok het gele van Vrydag Middag so 18H00 af so op 200 m.::S
 

Attachments

  • IMG-20130309-00354.jpg
    IMG-20130309-00354.jpg
    22.1 KB · Views: 177

Roelofs

New member
Dankie Man , Ek weet nie het nie n skaal om teweeg,sal ma die slim manne vra dalk kan hulle n idee gee van gewig
 

N.VOS

Member
Baie geluk met die vangs!!!

wil graag weet waar het julle gesit en is dit nog veilig om daar by rust de winter oor te slaap,het gehoor dat n paar manne al daar in die aand daar beroof is.
 

Roelofs

New member
More N Vos
Nee daar geen probleme daar, ook nog nooit gehoor van iemand wat probleme gehat het nie.As ons gaan bass vang in die week was ons al omtrent alleen daar in die aand en nog nooit het iets weggeraak.Ons het vir die eerste keer Karp ook gevang soos ek gese het, gewoonlik net bass want ek het n bass boat het nou eers begin karp teget in die aand.Ons het heel regs amer op die einde van die kampplek gestaan.
Groete
 
Top