Rosslee 4 June 2011

Naruto

Sealiner
Had our club comp yesterday at Rosslee. Fishing was very slow. Got a 1.9kg carp around 8.45 on a red floatie and musk/bunspice dip on the bomb. Got my last fish around 13.00 on cina floaties and Kiana and Perdeby on the bomp.

After that no fish where caught until weigh-in. As far as I could find out all fish were caught on floaties. Seems the fish weren't really feeding actively but rather just took the floaties as if they stumbled on it.

So with 2 fish I came first for the day and took the lead of our championship.
 
Sjoe Naruto. En Rosslee het op sommige plekke lekker diep water. Ons was by Kees v/d Walt en dit was my afskeid van die Vaaldam gewees. Ek glo ek sal weer in die Vaaldam hengel in die toekoms, maar nie so gereeld soos wat ek sal wil nie. Ek sal later n report op sit onder FISHING REPORTS.
 

Oom G

New member
Atta..!!!..Ou yster...smaak my jy's aan die rol Naruto....!...

Gou n' strik vraag.... Hoe diep het jy gehengel...?
 

Naruto

Sealiner
Weet nie hoe diep nie, maar die afstand het gewissel tussen 30-110m. Daar was n ander klub ook daar en hul was nog stiller as ons.
 

Oom G

New member
Verskoon die namaqualands:)....dis wat ek bedoel het...LoL!
Naruto.....ek het vir my nou 4 toets stroppe gemaak wat ek die onderste hoeklyne 20mm gemaak het....die rede is dat ons in die rivier gaan hengel die naweek maar die water is maar nog aan die vloei....sterk....
My gedagte is dat ek die aas sal moet lig in die vuil water vir die geelvis....en dat ek die stroom kan gebruik om my floaties te lig vir dit....
Die boonste hoeklyn is nog standaard lengte, maar die onderste lyn is 20mm....

Wat dink jy van die gedagte....of is die kat in die boom...?
 
Top