Roodeplaat - Sable Hills

Duanejc

Senior Member
Het enige iemand dalk vir my n google earth map of dalk nog beter, n contour map van die NTVL gronde? Vra groot aseblief!^^..
 

AYOBA!

Sealiner
die volgende is die "secret spot" by NTVL, as jy staanplek kan kry, en onthou om nie te ver te gooi nie anders gooi jy oor die spot...

egrees, Minutes, Seconds
25°38'31"S , 28°20'21"E

Degrees, Decimal Minutes
25°38.532'S , 28°20.360'E

Decimal Degrees
25.642207°S , 28.339338°E
 

AYOBA!

Sealiner
dankie bruggie, wens net ek kan meer tyd kry om te gaan vis, sit alweer by die kantoor..vandag en more, dis al so erg ek begin al my tan verloor...lol
 

AYOBA!

Sealiner
dankie, maar ek dink ons werk volgende naweek ook, dis maar die lewe van software testing...middel April is die projek klaar dan sal dit weer rustig gaan, intussen vat ons dit soos dit kom, werk as daar gewerk moet word en rus as ons kaans kry...
 
Top