More, manne
Was sat,by roodekoppies,en redelik geskok met die toestand van die dam.Baie dooie vis is opgemerk,meestal karp,makriel en bles hoender is ook gesien.Daar le baie vis geraamtes op die bodem,meer as wat rond dryf.
Daar is onsetend baie hyasinth teenwoordig,die bestuur van NTVL gronde wend n poging aan om die teen die kant te verwyder,maar dis n druppel in die emmer!
Die visvang was goor,het wel n paar gesonde karp gesien of ten minste het hul oe niks makeer nie.
Die oewers wat ons gereeld hengel met kunsaas,is n hyasinth moeras,meeste van ons vis word op sig gevang in vlakker water wat nou onmoontelik is met al die water plant teen die oewers.