Roodekoppies

kanarie

New member
More, manne

Was sat,by roodekoppies,en redelik geskok met die toestand van die dam.Baie dooie vis is opgemerk,meestal karp,makriel en bles hoender is ook gesien.Daar le baie vis geraamtes op die bodem,meer as wat rond dryf.

Daar is onsetend baie hyasinth teenwoordig,die bestuur van NTVL gronde wend n poging aan om die  teen die kant te verwyder,maar dis n druppel in die emmer!

Die visvang was goor,het wel n paar gesonde karp gesien of ten minste het hul oe niks makeer nie.

Die oewers wat ons gereeld hengel met kunsaas,is n hyasinth moeras,meeste van ons vis word op sig gevang in vlakker water wat nou onmoontelik is met al die water plant teen die oewers.
 

Attachments

  • IMG_0221.JPG
    IMG_0221.JPG
    59 KB · Views: 229

Ryan

Sealiner
We aslo saw many dead fish but only carp no other species.

Dam looks shocking eh - sad the way our dams look.

Do you know when Vaalkop is opening up again?

Is the classics Bonanza on this year? 
 

kanarie

New member
MOre,

so ver ek weet is die classics nog aan ons het more  Norgalas AGM,dan sal ons seker hoor wat gan aan,ja die dam is in sy...........

VAALKOP????? ek het nou net gebel,"eish still closed waiting for water afairs",daar is gerigte dat daar onwetige bedrywe aangaan......???

Blykbaar stamp natuurbewaring en waterwese kop???

 
 

kanarie

New member
O,i misunderstand u there,are pretoria spin fishing,back,it would be nice it would provide healthy compitition,always good for the sport.
 
Top