I would like to build my own rod stand, the same as used by competitive anglers. This stand must be able to hold two rods and 2 muti-boxes. Can anyone assist me with plans to build my stand. Thanks
ek het n vriend wat vir jou n orentlike stand sal maak in jhb en die ding vir jou sal afstuur. ek sal n link soek van hoe sy stands lyk en dan vir jou pm.
anders kan ek kiekies neem van my 2 stands en jy kan dalk copy?