Is dit vir die Garage ?
As dit is hier is 'n idea. Vat 'n stuk hout met mates van 600mm lengte, 20mm dik en 100m breed. Sny skyns groewe uit teen 'n 30 grede hoek. Plaas dan lekker foam in die binne kant. En daar is 'n rak om in die garage op et sit vir die stokke.
Ander opsie is om flat iron te buik in 'n boog en dit aan 'n stuk plank vas te maak wat jy aan die muur kan vas sit.