Rod Rack

Riaandl

Sealiner
Hi guys hope you can help

due to the huge waves and my fishings partners absence due to study's I think of building a rod rock over the weekend. Mine got to small and I don't like the idee.

 

Anythin will help

 

Thanx
 

Arno Nel

Sealiner
Is dit vir die Garage ?

As dit is hier is 'n idea. Vat 'n stuk hout met mates van 600mm lengte, 20mm dik en 100m breed. Sny skyns groewe uit teen 'n 30 grede hoek. Plaas dan lekker foam in die binne kant. En daar is 'n rak om in die garage op et sit vir die stokke.

Ander opsie is om flat iron te buik in 'n boog en dit aan 'n stuk plank vas te maak wat jy aan die muur kan vas sit.
 

Riaandl

Sealiner
Dankie Arno - het vanoggend so bietjie met 'n skrynwerker gepraat en die het my 'n paar goeie idees gegee. Sal my maar daarmee moet besig hou want dit lyk of visvang die naweek tobo is. maar wie weet dalk Kromrivier mond saterdag aand
 
Top