Dis a family site ,cant sayShould work. I don't see why not.
Just have to ask...
What were you doing as a lighty that you wore out your left wrist??????

Ek will so ding opmy surf stok sit ,hull sit dit gewoonlik op boot stokke en dan is daar n boud deur jou rod bucket ,keer dat die stok draai as jy inkatrolGee gou weer daai vraag in afrikaans asseblief, miskien kan ek help...![]()
Ja, ek is seker dit sal werk, Pratley Steel en 'n boutjie deur hom en hy gaan nerens nie. Ek dag dis een of ander grab handle of iets wat jy wou opsit...vvidevbvvidevb Awesome Idee, post 'n pic of twee as jy dit klaar gedoen het, sal laaik om dit te sien((r(e(ling((r(e(lingt(((up((t(((up((t(((up((
vvidevbvvidevb
Kry 'n stuk Stainless steel pyp wat styf oor jou rod se butt pas en sny dan jou groewe, die stainless steel "collar" sal verhoed dat die hout split.
Seker dit behoord te werk...
Laat my weet wat jy dink...
Groete Arno
Arno0309 wrote:

Het so iets ook gedink,die groewe hoof nie so diep te wees soos die Gimball,net genoeg om n grip te he

Mouldz wrote:

Persoonlik sou ek 'n "collar" opsit net om vielig te wees...
Net my 2c ...![]()
And that post dates back to 31 May
![]()