Rod gimball to my surf rod

Mouldz

Sealiner
I have weak left hand due to old injury playing up and struggle to keep the rod in the right position when reeling under strain,i was thinking of fitting a Gimball and a simple bolt through my rod bucket.Will it work
 
DieterW

Senior Member
Should work. I don't see why not.

Just have to ask...
What were you doing as a lighty that you wore out your left wrist??????
 
Mouldz

Sealiner
DieterW wrote:
Should work. I don't see why not.

Just have to ask...
What were you doing as a lighty that you wore out your left wrist??????
Dis a family site ,cant say ::S::S::S
have one on my boat rod makes a moere difference
 
Mouldz

Sealiner
Arno0309 wrote:
Gee gou weer daai vraag in afrikaans asseblief, miskien kan ek help...::S
Ek will so ding opmy surf stok sit ,hull sit dit gewoonlik op boot stokke en dan is daar n boud deur jou rod bucket ,keer dat die stok draai as jy inkatrol
 
Attachments

  • gimball.jpg
    gimball.jpg
    4.5 KB · Views: 366

Arno0309

Senior Member
Ja, ek is seker dit sal werk, Pratley Steel en 'n boutjie deur hom en hy gaan nerens nie. Ek dag dis een of ander grab handle of iets wat jy wou opsit...vvidevbvvidevb Awesome Idee, post 'n pic of twee as jy dit klaar gedoen het, sal laaik om dit te sien((r(e(ling((r(e(lingt(((up((t(((up((t(((up((
 
Dink so bietjie,die goed is te smal vir die stok,ek dink nou om in groef innie hout butt te sny maar net bang die hout split
 
Arno0309

Senior Member
vvidevbvvidevb
Kry 'n stuk Stainless steel pyp wat styf oor jou rod se butt pas en sny dan jou groewe, die stainless steel "collar" sal verhoed dat die hout split.
_seal1__seal1_

Seker dit behoord te werk...
Laat my weet wat jy dink...
::S::S
Groete Arno
 
Mouldz

Sealiner
Arno0309 wrote:
vvidevbvvidevb
Kry 'n stuk Stainless steel pyp wat styf oor jou rod se butt pas en sny dan jou groewe, die stainless steel "collar" sal verhoed dat die hout split.
_seal1__seal1_

Seker dit behoord te werk...
Laat my weet wat jy dink...
::S::S
Groete Arno

Het so iets ook gedink,die groewe hoof nie so diep te wees soos die Gimball,net genoeg om n grip te he
 
Arno0309

Senior Member
Mouldz wrote:

Persoonlik sou ek 'n "collar" opsit net om vielig te wees...

Net my 2c ...:SSS:SSS
 
Ek dink nou ek gaan n klien stuk vierkantige square tube vat ,die op die butt vas skroef en binne in die rod bucket n groef sny of sie tubing warm maak en n groef insmelt
 
lukeaday

New member
fuji also make a soft rubber gimbal butt cap.

I try to put them on all of my rods. Stops them spining around in the storage racks on my boat and my surf rods lock into my tripod without rolling over
 
BigBen

Sealiner
Hi Sheldon...

Easiest is to get an aluminium pipe the diameter of ur rod but(cheap option)

Cut the grooves or with a drill bit as the gumball and fit over your but and with a small brass screw secure it to the rod. A little marine sealer will secure the bond as well.

Regrds
Ek
 
Maybe get a harness like the jigging guys use.

smittys_shoulder_rest.jpg

images
 
Top