As jy wel in die stroom wil vang, kan jy n vaaldam strop gebruik. Maar maak die lyn wat na die sinker toe gaan so lig/dun as moontlik. As jy dus sou vassit kan die lyn maklik afgebreuk word en jy kry dan nogsteed jou hoeke(met n vis aan hopelik) uit. N mens kry impact weights wat n hakkie aan het wat jy aan jou onderste hoek haak vir die ingooi prosses, maar sodra hy die water tref haak hy los en dan is dit net die dun lyn wat jou aas in plek hou.