rigging live mulet for cob

FRITA J BAY

New member
HI GUYS FISHING FOR COB AN GARRICK WANT TO CATCH COB ON LIVR BAIT BUT LOOKING FOR ADVISE ON HOW TO HOOK MULLET FOR COB ON SLIDE AND CAST .PLEASE HELP:wfish:wfish
 

Stapies

Sealiner
Hello :welcomesea::welcomesea::welcomesea: follow this link for some info... http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=78481&forum_id=1

Good luck and post some pics...
 

FRITA J BAY

New member
Jis baie dankie ek het my hoeke so gehak vir kabeljou ma het nog net leervis so gevang.Dis nou met hoek agter die kop en een agter by stert.TOE EK BEGIN rond vra by gesoute hengelaars waar moet ek hoeke hak het hule ook my gese kabeljou vat ook van agter en ek moet lat my 3 angel hoek se punte na die kop toe wys dis nou naby agter kant en ek moet voorste hoek deur sy bo kake sit in si lip.WAT dink jy van daai manier.
 

FRITA J BAY

New member
Jis baie dankie ek het my hoeke so gehak vir kabeljou ma het nog net leervis so gevang.Dis nou met hoek agter die kop en een agter by stert.TOE EK BEGIN rond vra by gesoute hengelaars waar moet ek hoeke hak het hule ook my gese kabeljou vat ook van agter en ek moet lat my 3 angel hoek se punte na die kop toe wys dis nou naby agter kant en ek moet voorste hoek deur sy bo kake sit in si lip.WAT dink jy van daai manier.
 

Stapies

Sealiner
Ek ken baie mense wat met die 3 angel hoeke vang... Ek gebruik dit nie want hy hak soms vlak en jy verloor veral die groot visse so... Ek het al baie geluk gehad op die manier wat ek gepost het...
 

FRITA J BAY

New member
Ek se vir jou baie dankie maat.SO as ek net mullet wil gooi kan ek ook daai metode gebruik en ek hou van tande stokkie wat jy in sit sodat hoek ie uit skeur.sal dan liewer kendal rounds gebruik of soos jy mustad meneere.EK HOORwat jy se 3 angel hak vis vlak.:fswim
 

Stapies

Sealiner
Ek het al baie gaan troll met rapalas en dan hak die ouens groot boer kabeljoue, dan kom hy by die boot en dan is die hoek gehak voor in die bek(drie angel) met twee hakke in die onder lip en een in die bo lip, so die mond is toe... Dan by die boot maak hy sy bek oop en die hoeke skeur uit. Ekt al gesien hoe mense agter 'n vis aan in die water wou spring!!!! K@k funny! :fbash:fbash:fbash:fbash
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
hoeke in n ass vis..................... wel elke hengelaar het sy eie manier, dit wat vir hom werk en waarop hy sukses behaal het.

wat snaaks is, die natuur leer ons hoe voedsel verorber word.
die vang is een ding

en die sluk is n ander ding.


voels is geneig om vissies te vang, die vissie op te line, en kop eerste inni keelgat af.

net so, die garrick dit ook. kop eerste in stert laaste.

dan kom daai salmons, dis nou vir jou n lui vis daai.

soos wat hy byt "hap, aas gryp" so probeer hy dit sluk.

daai crushers agter in sy keel staan nie terug nie.
dit moet pens toe, finish en kla.

ook moet jy onthou........................

die chomp advertensie jare gelede.

die klein seekoei het probeer en probeer hap en toe kom pa, en sluk die hele ding in.

so hoe groter die vis, hoe minder worries gaan jy he, waar die hoeke is want, it's going down, one way or the other.

n hoek inni bek gaan help dat jou aas vissie langer lewendig bly. want sy bek is altyd stroom op en water vloei deur die kieue.

maar onthou ook, dat daai kop innie stroom in is nie natuurlik nie.

het jarre terug in st lucia,mullets gahaak en bo op die water gehou "was besig om vanaf die brug te hengel", so kop inni stroom in.

die salmon kom op, agter die mullet in, kyk en swem weg.

so, hy was geinteresseerd, maar het weg geswem.

kan net wees dat dit nie natuurlik was nie.

maar sterkte
en post reports
 
Top