hoeke in n ass vis..................... wel elke hengelaar het sy eie manier, dit wat vir hom werk en waarop hy sukses behaal het.
wat snaaks is, die natuur leer ons hoe voedsel verorber word.
die vang is een ding
en die sluk is n ander ding.
voels is geneig om vissies te vang, die vissie op te line, en kop eerste inni keelgat af.
net so, die garrick dit ook. kop eerste in stert laaste.
dan kom daai salmons, dis nou vir jou n lui vis daai.
soos wat hy byt "hap, aas gryp" so probeer hy dit sluk.
daai crushers agter in sy keel staan nie terug nie.
dit moet pens toe, finish en kla.
ook moet jy onthou........................
die chomp advertensie jare gelede.
die klein seekoei het probeer en probeer hap en toe kom pa, en sluk die hele ding in.
so hoe groter die vis, hoe minder worries gaan jy he, waar die hoeke is want, it's going down, one way or the other.
n hoek inni bek gaan help dat jou aas vissie langer lewendig bly. want sy bek is altyd stroom op en water vloei deur die kieue.
maar onthou ook, dat daai kop innie stroom in is nie natuurlik nie.
het jarre terug in st lucia,mullets gahaak en bo op die water gehou "was besig om vanaf die brug te hengel", so kop inni stroom in.
die salmon kom op, agter die mullet in, kyk en swem weg.
so, hy was geinteresseerd, maar het weg geswem.
kan net wees dat dit nie natuurlik was nie.
maar sterkte
en post reports