Rietvlei Cleanup - No support

Hobo-Jay

New member
Great Work Guys!

  Im looking at going to do some fishing there on saturday. But After seeing these photos im a bit worried I start replenishing the broken line and stranded rigs in the dam. Any tips for avoid the snags? Maybe a specific spot? (I've never fished there before)
 

carpoholic

New member
Dankie aan almal wat help skoon maak het.Ek wou graag help,maar moes ongelukkig werk.

Weet julle of ddie hele dam skoon gemaak is of net die voorste area waar almal hengel?Ek vra oor daar baie ouens is wat kyk hoe ver hul aas bote verby die eiland kan gan met n magnum katrol,vol 0.21mm mono.

Ek sukkel ook om te verstaan hoekom canoes nie gebruik mag word.
1.Die bestuur van die dam kan mos nou sien watse skade die vis in die dam lui,met al die lyn wat af gebreek was.
2.Wat is die regte verskoning,dat canoes en ducks nie gebruik mag word nie?Is dit oor (a)krokodille en seekoeie of (b)verspreiding van siektes en ongewenste plantegroei van ander damme?

Nou hoe dan?

Indien A,hoeveel van die roeiklub roeiers is al aan geval of gebyt deur krokodille en seekoeie daar?Indien wel,is dit op eie risiko en word hul nogsteeds toegelaat om te roei.So hoekom dan nie die selfde reels met hengelaars nie?

En B maak glad nie vir my sin nie oor aas bote ook mos dan die ongewenste siektes kan versprei van ander damme af,maar dit word toegelaat.Ek is ook seker baie van die roeiklub ouens,roei nie net by rietvlei nie.

Dit verstreer my grensloos dat bestuur by die dam niks om gee oor die vis bevolking nie en maak of canoes en inflatables die dam sleg sal doen!

Ek kan nie help om te wonder of die roeiklub soos by baie ander damme,dalk iets met die reel te doen het nie.

Ek mis rietvlei,het hom 5 jaar laas gehengel,net voor die spesie gogga gebyt het,oor ek voel dis wreed om af gebreekte lyn daar te laat.

SACS to the rescue! ^^..
 

Rooibok

New member
Ek het my setup ge modify deur n laer breekkrag lyn op die laaste 1m te gebruik met n gly sinker in daai seksie.
Was nou onlangs daar vir n paar dae en het niks lyn verloor nie.
Baie gras so jy haak vas maar die lyn breek daar onder.

Ek weet nie wat anders om te doen nie maar die lyk of dit werk. n Gewone safety rig maak net moeilikheid.
 

MadCarper

Sealiner
Hi Rooibok. Ek glo jou modified setup werk, bly om te hoor jyt nie lyn verloor nie. Ek verkies eerder n safety-clip omrede ek wil he die weight moet eject sodra die vis wegskiet, en die vis kom dan dadelik boontoe bo-oor die watergras. Wel dis hoe dit nog altyd vir my gewerk het. As daar n weight op die lyn is terwyl jy vis deur watergras probeer kry, gaan die weight die vis laat laag swem en dus vang die lyn die watergras meer...

Net my opinnie, ek baklei nie. :dude:
 

Rooibok

New member
MadCarper wrote:
Hi Rooibok. Ek glo jou modified setup werk, bly om te hoor jyt nie lyn verloor nie. Ek verkies eerder n safety-clip omrede ek wil he die weight moet eject sodra die vis wegskiet, en die vis kom dan dadelik boontoe bo-oor die watergras. Wel dis hoe dit nog altyd vir my gewerk het. As daar n weight op die lyn is terwyl jy vis deur watergras probeer kry, gaan die weight die vis laat laag swem en dus vang die lyn die watergras meer...

Net my opinnie, ek baklei nie. :dude:

Ek stem volkome saam met jou...maar die probleem is dat as die vis nie byt nie soos dit nou die geval is by Rietvlei dan eject die sinker nie as jy inkatrol aan die einde van n sessie of as jy aas omruil. Jy hak dan vas.

Ek gebruik n ligte sinker wat ek glo nie die vis sal aftrek nie. Hy kom ook gou boontoe as jy inkatrol. Het al baie sukses gehad met die setup.

Op n ander dam waar ons die vis gaan haal gebruik ek n gewone safety rig.
 

iggy

Sealiner
A big cheer to everyone that helped! Unbelievable how much line and papgooi bomme you guys took out! I had to work that weekend so could not help.

Ps: what's the best way to take all the broken line and sinkers out?? I'd like to try and clean my local spot using my duck?
 

GQ

New member
Hi Guys

I have been fishing Rietvlei often and have become seriously frustrated with hook ups on every line i put in.

I did some research on the net after i heard from my local fishing shop that there are clean ups done every so often and would like to get involved,but i see the previous posts are from 2013, is there clean ups still being done at all? if so who would i contact to get involved?

I have a Rubber duck and would happily give up a few days to remove old lines.

Look forward to seeing the responses.

Regards
Gavin
 
Top