Dankie aan almal wat help skoon maak het.Ek wou graag help,maar moes ongelukkig werk.
Weet julle of ddie hele dam skoon gemaak is of net die voorste area waar almal hengel?Ek vra oor daar baie ouens is wat kyk hoe ver hul aas bote verby die eiland kan gan met n magnum katrol,vol 0.21mm mono.
Ek sukkel ook om te verstaan hoekom canoes nie gebruik mag word.
1.Die bestuur van die dam kan mos nou sien watse skade die vis in die dam lui,met al die lyn wat af gebreek was.
2.Wat is die regte verskoning,dat canoes en ducks nie gebruik mag word nie?Is dit oor (a)krokodille en seekoeie of (b)verspreiding van siektes en ongewenste plantegroei van ander damme?
Nou hoe dan?
Indien A,hoeveel van die roeiklub roeiers is al aan geval of gebyt deur krokodille en seekoeie daar?Indien wel,is dit op eie risiko en word hul nogsteeds toegelaat om te roei.So hoekom dan nie die selfde reels met hengelaars nie?
En B maak glad nie vir my sin nie oor aas bote ook mos dan die ongewenste siektes kan versprei van ander damme af,maar dit word toegelaat.Ek is ook seker baie van die roeiklub ouens,roei nie net by rietvlei nie.
Dit verstreer my grensloos dat bestuur by die dam niks om gee oor die vis bevolking nie en maak of canoes en inflatables die dam sleg sal doen!
Ek kan nie help om te wonder of die roeiklub soos by baie ander damme,dalk iets met die reel te doen het nie.
Ek mis rietvlei,het hom 5 jaar laas gehengel,net voor die spesie gogga gebyt het,oor ek voel dis wreed om af gebreekte lyn daar te laat.
SACS to the rescue!
