ek weet nie hoekom 'n mens visse sal steel uit 'n kiepnet nie maar dit was verseker gesteel. Die kiepnet was perfek soos hulle dit gelos het. Geen gatjies in die net nie en die net was mooi styf vas gebind net soos ons dit gelos het die aand.
Unless die visse super powers het om die net oop te maak en weer toe te maak na hul uit geklim het weet ek nie hoe anders die visse net kon gedissapear het nie. en shame net die klip in die kiep net agter gelos
en as jy gaan, ry eerder potch om aangesien hulle aan daai pad werk tussen tarlton en ventersdorp. jy gaan miskien n klein bietjie verder ry maar jy gaan baie tyd spaar.
Laat weet hoe dit gegaan het. Ons 27ste April tot 2de Mei op B stand 7 gebook, ook 1ste keer wat ek daarna toe gaan. Was nie veel oor om van te kies nie.