Rietspruit

ASG

New member
Hi Centrepin,

 

Daar was onlangs in die Bank Angler tydskrif n hele klomp informasie gewees oor Rietspruit.

Ek hoop dit help n bietjie?
 

LeonK

Member
ek het in Jan daar gefish en die vis het baie mooi uitgekom.

afstand - 40 - 60m

aas - pink sweets/almond/wintergreen/ddd/bunspice
 

Jice

New member
More  :fishn ja eons was ook daar laas naweek water was mooi skoon maar bruin  het maar gesukkel op  60 to 80m van daar af het dit goed gegaan  het van saterdag tot sondag oggen 18 gevang  grootste 5.6kg. Sal n paar fotos add ..

 
 

Attachments

  • DSC03455.JPG
    DSC03455.JPG
    68.1 KB · Views: 65
Top