BLADE_IMPIE
New member
Goeie dag al die henelaars.
Het enige van julle onlangs by rietspruit gaan vang. Is die dam leeg en byt die muddies?
Wil graag muddies gaan vang en sal dit waardeer as julle my kan help met afstand en aas.
Baie dankie