Kipi die kingfisher
Senior Member
Hello my mede visservriende
Ek gan woensdag vir die dag saam met 'n vriend rhenosterkop toe. Hy vat 'n boot saam en toe hy my saam nooi kom ek nie nee sê nie.
Hy het maar nog min kennis van die hele Bass ding en sal hom graag op 'n paar vis wil sit. Maar ek kort jul hulp aangesien ek nog nooit vorheen daar was nie.
Ek hoor die bass byt baie mooi daar en die mense vang baie goed. Ek wil maar net weet waar sal jul ons aanraai om vit hul te gan soek en watter lures moet ons gebuik.
Ek lees graag enige iemand se insette.