Rhenosterkop again

Kipi die kingfisher

Senior Member
Hello my mede visservriende

Ek gan woensdag vir die dag saam met 'n vriend rhenosterkop toe. Hy vat 'n boot saam en toe hy my saam nooi kom ek nie nee sê nie.

Hy het maar nog min kennis van die hele Bass ding en sal hom graag op 'n paar vis wil sit. Maar ek kort jul hulp aangesien ek nog nooit vorheen daar was nie.

Ek hoor die bass byt baie mooi daar en die mense vang baie goed. Ek wil maar net weet waar sal jul ons aanraai om vit hul te gan soek en watter lures moet ons gebuik.

Ek lees graag enige iemand se insette.
 

VaalieBassman

Senior Member
Jy kan maar enige plek ingooi en jy sal iets vang. Ek dink hou maar by die basiese, soos `n zoom super fluke in watermelon kleur! Vang die buitenste gras lyn, met ander woorde die dieper gras. Sterkte.
 

AYOBA!

Sealiner
Kipi, as die gras redelik dig of dik is, gebruik ek horny toads, retreive dit so stadig moontlik net op die water se oppervlak, june bug werk vir my die beste
 
Hi kipi my beste om te gebruik daar is n watermelon red fluke en in water diepte van so 2M waar daar gras is.
Hier is n foto van wat ek gevang het daar.
As jy lucky is sal jy seker meer as 30 bass vang vir die dag.
 

Attachments

  • 6cef88912c64f1f66c0a7e0d9a01a503.jpg
    6cef88912c64f1f66c0a7e0d9a01a503.jpg
    39.8 KB · Views: 102
Sy was 3KG.jy sal baie fun he daar.
Kipi doen ons ook net n guns asb! As jy enige nette in die water kry will julle dit nie net uit haal en op te snui asb.
 
Dis gewoonlik naby die kant tussen die riete!
Passop net daar is van die nette wat dieper in is en dan gaan dit in by jou motor of sneeker!
 
Top