waldok en coco ek het ook een stok op so 90m gehengel maar sonder sukses. ek het op n stadium 10 bolle daar gegooi maar nogsteeds het ek niks daar binne gekry nie. wat vir hom gewerk het, het nie vir ons gewerk nie.
coco dis so nuwe mengsel wat ek probeer - molasse/guru/sevenster 74
daai mengsel het my uit die akkies uitgehelp saterdag