Reports

PI

Senior Member
I noticed that there isnt any reports on the past weekend. Did you all catch so much that you are still busy compiling your reports with the pics??
 

Naruto

Sealiner
I think most of us had bad days last weekend. I know our club did.

Here is pic of one that did not get away.
 

Attachments

  • herbie geelvis.jpg
    herbie geelvis.jpg
    52.2 KB · Views: 236
Geluk uncle Herbie!
PI, ek moet nog ñ report skryf, maar eish. Dis n schlep op n selfoon! ::(
Kortliks: UJ, 23 vis (2 non weighers ingesluit), 40m, TAC, Honey glow float onder met swd, swd bo, 2de vir dag, 8.96kg, 1ste was Marius met 21vis-16.09kg.
(hoe hou jy van daai 1 gertus :;) )
 

PI

Senior Member
Thanks julle, ek moet maar happy wees om te lees hoe die ander manne vang aangesien ek seker eers weer sep/okt weer gaan kans kry om te hengel.
:ssswim:
 

Naruto

Sealiner
PI wrote:
Thanks julle, ek moet maar happy wees om te lees hoe die ander manne vang aangesien ek seker eers weer sep/okt weer gaan kans kry om te hengel.
:ssswim:
Dis nie lekker nie. Maak n plan man.
 

LeonK

Member
Coco geluk mater, jy en marius het mooi gehengel.

ek het saam met shark gefish maar het 3de geeindig met 14 vis vir 5.iets kg.
ek het met TAC begin maar kry toe net geles. ek verander toe na my mengsel saam met n spuit paint op die bol. onderste hoek was karibas en boonste hoek n plain float. wurms het ek in sevenster gedip. res van die dag het ek so gehengel.
 

Waldok

Senior Member
Ek het n terrible dag gehad. Het n pen saam met JPS gedeel, maar hy het my uitgevis 3 to 1. Ek dink ek het n klein bietjie dieper gehengel as hy, dink dis die fout gewees. Garlic het my min vis ingebring.

Ek dink die geheim van UJ is hoe vlakker hoe beter. Twee girls wat langs ons gesit het, het my even gewen, want hulle het nie diep ingegooi nie.

Om sake nog erger te maak, het my keep net in die 20 minute storm omgewaai, en n paar visse het ontsnap. Net nie n goeie dag langs die water vir my nie.

Maar soos Louwtjie Louwies op vaskap se....dis visvang vir jou, en dis hoekom ons terugkom.
 
@RAMPOKKER:
thanx Leon. Wat is die /my mengsel/ wat jy van praat? ::) Is dit nog n geheim of is dit nog in die toetsfase? Die geletjies het ook gepla, maar ek het gereeld net iets anders saam met die tac op gesit en dan n karpie gevang. Ek het toe die geles weg gejaag met n molasse en spirits dip wat ek oor die hele bol gespuit het. Hasbeen het toe goed gewerk saam met die tac na dit. Ek het ook die honey glow floatie (bleeding, floro) afgehaal en met n piesang float vervang (niks floro).
@WALDOK:
ekt na die tyd gedink. As Marius diep gehengel het, hoekom het hy vis gekry?
 

Enigma

Moderator
UJ gronde is beter vir die Kleiner vis indien jy 'n kol op omtrent 40m maak. Die kol werk af en toe deur die dag en skop behoorlik in teen 12- uur

Ons he met ons proewe, 1 op die kol gehengel en gesoek na dieper vis. Ons het op so 120-125m gehengel en na 11 uur konstant vis tussen 0.75-1.2kg gevang en 'n paar oor 4kg

Die ouens wat al twee stoke op die vlak kol gehengel het (akuraat) het ons gewen.

Ek dink nou met die water wat afkoel sal die 125m 'n beter opsie begin raak. Hulle is daar maar jy moet die kol raak gooi en dan bietjie langer wag (wat maar moeilik is as die ouens om jou visse kry)
 

Enigma

Moderator
Our club fished de Rust (Harties) last weekend. I missed it because the kids had school sports.

Some nice fish came out of up to 8kg and the eventual winner was Tienie 4 fish 16kg and Marius in 2nd with 5 fish 14kg

Bernie of Carp World caught her PB of 6.8kg in th ecomp and bettered it after the comp.

The fish were at 140m+ and before it's questioned, Bernie does 140m+ with ease using the VMax 4.0lbs and a P4 with a small bol (measured on a casting field)

Bait was Carp World Vampire Bleeding floaties (x2), light flavoured garlic doug (long) and MLX on the bol (almost all fish were on that combo)
 

Attachments

  • bernie 1.jpg
    bernie 1.jpg
    53.3 KB · Views: 161

Enigma

Moderator
The smile was way to big at first so she tried to look serious about fishing.

She hasn't stopped chirping about the fish and is a non stop chatterbox and buzzing with eagerness.
 

Enigma

Moderator
The smile was way to big at first so she tried to look serious about fishing.

She hasn't stopped chirping about the fish and is a non stop chatterbox and buzzing with eagerness.
 

Duanejc

Senior Member
Wow, De Rust is looking great with that graas up to the waters edge. It's been a few years since I last fished De Rust! Went to school at Harties and back in the day we still used to fish school comps on Saturdays, De Rust was always a favorite.
 

Waldok

Senior Member
Thanks dat jy Justplainshark se vraag geantwoord het Enigma. Ek dink dit is juis wat by daai club comp gebeur het. Marius wat diep gehengel het juis hier van 12 uur se kant die oukies een na die ander uitgetrek.
 

Sidd

Senior Member
Caught this 4.6 kg yesterday on the Vaal dam using a hair rig with caramel mielies. landed anothe 3 int the 2-3 kg range.

Bites were slow and the fish only came on the bites after 12:00
 

Attachments

  • carp.jpg
    carp.jpg
    57.7 KB · Views: 104
Top