Renosterkopdam

The Owner

Senior Member
We have our Artlure league this Saturday 21 January at Renosterkopdam. Any other competitions this weekend at Renosterkop?
 

Zoompoep

New member
Cast for cash on 28th .... ons was laas naweek daar dit het gelyk soos n bonanza so baie bote was daar. Dit gaan chaos wees die naweek!

Sterkte aan al die art lure manne!
 

Perinandos

New member
Ja ek is seker maar ..... Ons hoop Oom Rennie is aar hy het sy hand beseer.....Ek oefen more daar nog nie tyd gehad om te prac nie
 

Otto

Senior Member
Ek gaan ongelukkig die naweek mis weens werk verpligtinge, ek was wel die 4 Jan daar en dit het vir my gelyk of die watergras omtrent verdubbel het oor die laaste paar maande. Die wind het die dag kwaai gewaai en my "DUCK" was koning in die branders. Ons het net 1 Bass en 1 Barber vir die dag gekry, Dicky Egan was ook daar en hy het net so gesukkel. Sterkte vir julle almal en mag julle die visse looi.

 
 

Perinandos

New member
Wel die hengel was nogals OK ....Het 6 spesies ge kry ... die wind was baie erg teminste is dit saterdag beter

Vis gevang Karp ,bass ,glasie ,blou ,dwerg en vlei
 

Attachments

  • Renosterkop bass.jpg
    Renosterkop bass.jpg
    52.4 KB · Views: 128

Zoompoep

New member
Maak net seker dalk is dit weer een van daai vistenk karpe, daai 15g . Ons het gesukkel niks karp gekry nie, baie water gras dan die babers hulle het seker feeste tussen al daai bass want hulle was nerens te kry nie.
 

The Owner

Senior Member
Die liga was baie lekker gewees! Sjoe deesdae is ons sommer 20 bote op die water! Die meeste spesies wat gevang is is 9 deur Juan Lombard (junior). Hy het baber, karp, makriel, papierbek, bass, vleikurper, bloukurper, dwergkurper en ghielie gekry. Verskeie hengelaars het ook glasies gekry. Ek het my PB papierbek gekry en dis nogals my eerste papierbek by Renosterkop. Ek was baie verstom met die hoeveelheid papierbek wat gevang is, daar is 'n hele klompie gevang.

Hier is my papierbek
 

Attachments

  • Copy of 21012012195.jpg
    Copy of 21012012195.jpg
    63.1 KB · Views: 104
Top