Rain

Mouldz

Sealiner
Thank God, heavy rains are falling over the drought stricken Port Elizabeth,Port Alfred area,Port Alfred had about two weeks water left in the dam^^..
 

tuna

Sealiner
Jip dank die Vader, ons het gisteraand 30mm gehad en verwag nog vandag
Hoeveel het dit daar gereen?
 

The Moose

Senior Member
Amen brother! Rain at last, we needed it so badly. For consumption, and to flush the rivers out. I just hope that there are no serious injuries that sometimes follow heavy rain.^^..
 

Mouldz

Sealiner
tuna wrote:
Jip dank die Vader, ons het gisteraand 30mm gehad en verwag nog vandag
Hoeveel het dit daar gereen?
Paarty areas in Port Elizebeth 56mm en reen nog steeds,weet nie hoeveel ons het,sal probeer uitvind
 

G.I.JOE

Senior Member



^^..  Zec 10:1
Ask the LORD for rain in the springtime. The LORD makes thunderstorms. He gives everyone rain showers for the plants in the field.

 

Thank you Lord for answering this prayer!!!!


::tclaph::tclaph
 

adam5016

Sealiner
Die Kouga dam hier by ons is op sy laagste in hoeveel jare wat ek kan onthou. Hy voorsien onder andere ook water aan P.E.

Die landbou water is al redelik beperk. Die dam se water kom van die Langkloof - hoop net daar val genoeg. ^^..^^..^^..
 

Mannie

Sealiner
Mense mense mense, dankie tog vir die reen, ons het dit ernstig nodig. Hoop dit reen ook so by die damme.

Daar gaan nou seker weer mense kla ook hier in PE oor die reen a.g.v. paar strate wat toe is en dat dit seker by huise ook in reen.

As enige iemand in die PE area vandag beskikbaar is, die Animal Welfare Society se kantore, hospitaal en diere area is oorstroom en hulle het hulp nodig om die diere droog te kry en die plekke skoon te maak. As enige iemand kan help sal dit waardeer word, ongelukkig sit ek by die werk en het so paar vergaderings wat vir my voorle so ek kan dit ongelukkig nie maak nie, anders was ek nou daar besig om te help.
 

Mannie

Sealiner
adam5016 wrote:
Die Kouga dam hier by ons is op sy laagste in hoeveel jare wat ek kan onthou. Hy voorsien onder andere ook water aan P.E.

Die landbou water is al redelik beperk. Die dam se water kom van die Langkloof - hoop net daar val genoeg. ^^..^^..^^..
Ons het so klein familie plasie in die Langkloof en elke keer wat ek soontoe gaan lyk dit net droeer en droeer. Die riviertjie wat deur die plaas hardloop (of staan op die oomblik) het baie lanklaas lekker water in gehad. Ons kan maar net hoop en bid dat hierdie reen op al die regte plekke val.
 

Mouldz

Sealiner
cracker jack. wrote:
it has been pouring with rain here since early this morning!!!!!!!!!!! i wanna go fish man! i love the rain, we need it badly!
Its coming down very hard in P.A. now beeeuaaatifful,will have to go check on the boat ,we havent been putting the cover on with this dry weather,::S::S::S::S::S::S::S
 

Riaandl

Sealiner
adam5016 wrote:
Die Kouga dam hier by ons is op sy laagste in hoeveel jare wat ek kan onthou. Hy voorsien onder andere ook water aan P.E.

Die landbou water is al redelik beperk. Die dam se water kom van die Langkloof - hoop net daar val genoeg. ^^..^^..^^..

Patensie (dorp) het so 60mm gehad dan wissel dit tot so 30mm naby die dam. Die opvangs gebied het so 40 - 50mm gehad.

ADAM - die boere het slegs 40% van hulle kwota gekry en menige boere se water is op klaar of krities laag, en ons is nog nie eens deur 40% van die waterjaar nie
 
Top