Paarty areas in Port Elizebeth 56mm en reen nog steeds,weet nie hoeveel ons het,sal probeer uitvindJip dank die Vader, ons het gisteraand 30mm gehad en verwag nog vandag
Hoeveel het dit daar gereen?
Ons het so klein familie plasie in die Langkloof en elke keer wat ek soontoe gaan lyk dit net droeer en droeer. Die riviertjie wat deur die plaas hardloop (of staan op die oomblik) het baie lanklaas lekker water in gehad. Ons kan maar net hoop en bid dat hierdie reen op al die regte plekke val.Die Kouga dam hier by ons is op sy laagste in hoeveel jare wat ek kan onthou. Hy voorsien onder andere ook water aan P.E.
Die landbou water is al redelik beperk. Die dam se water kom van die Langkloof - hoop net daar val genoeg.![]()
Its coming down very hard in P.A. now beeeuaaatifful,will have to go check on the boat ,we havent been putting the cover on with this dry weather,it has been pouring with rain here since early this morning!!!!!!!!!!! i wanna go fish man! i love the rain, we need it badly!







Who saw the hail this morning around 6 am???
Was marble sizes
Verrry cooool
apparently we have had 100mm35mm St francis bay and 70mm in Hankey Pantensie area
Who saw the hail this morning around 6 am???
Was marble sizes
Verrry cooool
Die Kouga dam hier by ons is op sy laagste in hoeveel jare wat ek kan onthou. Hy voorsien onder andere ook water aan P.E.
Die landbou water is al redelik beperk. Die dam se water kom van die Langkloof - hoop net daar val genoeg.![]()