pietkarpie
New member
dagse alle mede hengelaars. ek soek asb raad ons klub gaan eiende van die maand by n plaas dam naby kriel vang. hoe sal jul benadering wees. dis n dam wat nie baie gehengel word nie en is omtrent 400m weid en 600m lank redelike diep water so op 100m plus. dam word gevoed deur fonteine en water is helder redelike modder bodem. dankie by voorbaat.