Herman Nel wrote:
Hierdie een het ek 'per ongeuk' gevang met 'n plastiekwurmDeon
Sight fishing vir babers hier is uitstekend!
die tyd vd jaar broei hulle en swem in groot skole naby die oppv met hul bekke en snorre bo die water,amper soos 'n klomp (4-8) balerinas stadig,ritmies al in die rondte....trek 'n groot vlieg of popper of crank of plastiek of loodkop naby hulle en WHAM!
Hull vat graag kunsaas hier!
Grootse wat ek kon uithaal op kunsaas was 7,5kgs,maar ek het al groteres verloor!
Josef,post bietjie daai foto vd baber wat jy op kunsaas gevang het noudie dag...
