Quick trip this morning at a farm dam,wanted

Jovis

Member
Herman Nel wrote:
Deon

Sight fishing vir babers hier is uitstekend!

die tyd vd jaar broei hulle en swem in groot skole naby die oppv met hul bekke en snorre bo die water,amper soos 'n klomp (4-8) balerinas stadig,ritmies al in die rondte....trek 'n groot vlieg of popper of crank of plastiek of loodkop naby hulle en WHAM!

Hull vat graag kunsaas hier!

Grootse wat ek kon uithaal op kunsaas was 7,5kgs,maar ek het al groteres verloor!

Josef,post bietjie daai foto vd baber wat jy op kunsaas gevang het noudie dag...
 Hierdie een het ek 'per ongeuk' gevang met 'n plastiekwurm


 
 

Attachments

  • Image014_1_4.jpg k.jpg
    Image014_1_4.jpg k.jpg
    50.9 KB · Views: 159

Herman Nel

Senior Member
Dis 'n mooi paar snorre op 'n bass stok!

Deon

Bel my as jy weer in die area is dan maak ons 'n plan,my tel no is op my site.

Glenthorpe dam het baie bass en kurpers,maar nie monsters nie...wel monster palings!

Groete
Herman
 

Vaalboy101

New member
Herman Nel wrote:
Vaalboy

Yours will go out wednesday or thursday on the latest ( depending on the nitrocellulose coating curing time)...you will be able to fish it very soon!



Greetings

Herman

Hallo Herman, just want to check if you can pm the tracking number - Ek kannie wag nie!!!
 

gt40

Senior Member
Hi herman

Raak julle blou kurper nie swart in spawn tyd nie?in die kaap raak hulle lekker swart.my 1 in my tank is swart met wit gill plate.

Het jy enige advies hoe om moerse isrealis kurpers te van in helder water.hulle 45cm tot 60cm.1 geweeg van 3.8kg!
 
Top