Quick trip this morning at a farm dam,wanted

Herman Nel

Senior Member
Hiya Worm!

Ja,kurpers make great pets, Chiclids / Tilapia are very clever and learn extremely quickly to take food from their owners...a good exampl is the Oscar,but a male redbreast will look cool in a tank!

All caught on the same lure, Kurper like carp are Omnivorous and will take almost anything:earthworms,meat,liver,heart,chicken,small reptiles,trout pellets,insects,mielies,peas,green algea,maize,corn,mulberries,guava,figs,samp,bloodworms,small fish,tadpoles,frogs,crustaceans,bread....you name it and they will probably eat it!

greetings

Herman
 

Billaridoo

Senior Member
Herman, uitstekend!

I'm seriously jealous, been waiting since March for kurper to come on bite here in Gautengeleng.

Two questions:

Have you tried Sada Curly tails for Tilapia? If you have, how are they fished?

I see the fish on the ground, never handled a Tilapia before, so would like to know how they should be handled correctly. Saw a whole rigmarole about grounding bass. Wondering if Tilapia, like everything South African, are tougher than American fish, hehehehe.

:clap12
 

Herman Nel

Senior Member
Billaridoo

Dankie!

Sada curlytails I have fished in 5 ways and they all worked...

1. Curlytail on a small hook weightless,castable on a fly rod for surface and subsurface

2. Curlytail on a small hook will a pea sized splitshot 30cm above the hook on the main line,fished on the bottom with a ultra light setup

3. Curlytail on a ZULU fly with the fly rod for intermediate depth

4. Curlytail on a small loodkoppie fished for carp has also caught a few kurpers on the bottom...

5. Curlytail spliced in three and then hooked onto a mepp's spinner treble hook for a better looking spinner

...best colours for me was yellow and white...

Ja,the fish on the ground,waters edge will be fine,the soil underneath it was moist and it was lying still for about 10 secs so I could take a pic,the one lying on the grass should also be fine as we had light rain and everything was cool and moist - note- I would never let a fish lie on DRY soil or grass,as this will make leaves etc stick to the mucus that in return could result in bacterial infections!

But Tilapia/Kurper/Chiclids are tough buggers and they even survive heavy salt water! I caught blue kurpers in the St Lucia estuary in the late 90's on squid,in 100% salt water,and also like a carp,if the fish is kept moist and cool will survive out of water for up to 30 minutes!

Vaalboy

Yours will go out wednesday or thursday on the latest ( depending on the nitrocellulose coating curing time)...you will be able to fish it very soon!



Greetings

Herman
 

Billaridoo

Senior Member
Duisend dankies vir die advies Herman. Sien vreeslik uit om my eerste bloue uit te haal!

Het 'n 5 ft med/light stok en ultralight Shimano sedona 500 met 5 pond lyn. Behoort sports te wees!
 

Herman Nel

Senior Member
Hoop jy kry hulle!

 tip- Hulle hang die tyd van die jaar uit by gruiswalle( besig met spawn ),en as daar bome is wat oor die water hang,nog beter!

Groete

Herman
 

Herman Nel

Senior Member
Hallo Padda man!

Ek weet van so paar damme in die Stellenbosch area met mooi bloukurpers,as ek reg onthou het 'n ou met die naam David Barber ( praat onder korreksie ) so paar jaar terug een van oor 2 of 2.5 kilos gevang!

Sal bietjie my argiewe gaan naslaan...

Groete
Herman
 

Herman Nel

Senior Member
...daai woorde "jy mag nie hier vang nie"... piepie my ernstig af!

....dieselfde met daai Senteeko dam naby Barberton/Badplaas...Kurpers oor 3.4kgs het al daar uitgekom,nou is die dam toe omdat een of ander "apie" 'n oop vuur gemaak het en die tee plantasie aan die brand gesteek het!

Padda man,gaan kyk op Google earth miskien watter damme is dieselfde area gelee as die dam waarvan Marthin praat....as damme oorloop loop visse ook oor,so kyk die "catchment area",identifiseer damme en print die kaart, ry dan na die eienaars en vra of jy kan vang...

...noem dat jy net catch en release en selfs bereid is om vis vir hom te stock om die genetiese potensiaal van sy dam se vis te bevorder,

...jy is bereid om waterplante vir hom in die dam te sit soos bv lelies,

...as die damme leeg is in die winter (by jou in die somer ) sal jy ook kyk waar is die noordelike oewers - bass in die suidelike halfrond broei meestal op die noordelike oewer aangesien dit die meeste son kry na die winter-en jy sal met die hulp van 'n pel of twee op die oewer gate grou,sement meng en in die gat gooi en dan 'n dooie boom of takke in die sement druk....dus as die dam weer vol word is daar struktuur vir daie vis om na te "relate", skuilplek vir vissies, sitplek vir voëls soos kingfishers, kosmeties lyk die dam beter,   fito-en soeë-plankton sal vermeerder wat weer dien as kos vir visse en soos die hout vrot gaan daar minerale terug in die water...

 as jy kan bied selfs verwysings aan van eienaars waar jy al gevang het...

...'n duur bottel whiskey sluit ook baie deure oop!

Die boer/eienaar kan slegs "ja" of "nee" sê....

Probeer dit,dis hoe ek oor die 160 privaat damme in Mpumalanga tot my beskikking gekry het!
 

Attachments

  • damme.jpg
    damme.jpg
    102.3 KB · Views: 164

tinytune

Member
hello manne.

 

kan een van julle manne vat so lekker die groot kurpers vang vir ons wat nou nog nuut is in die game 'n "opstel" skryf oor hoe en waar en met wat om kurper te vang.

 

ons vang meestal baber. will graag biedjie sports he langs die water met die kleinere species

 

groete

tinytune
 

Marthin

Sealiner
As enige van julle in Kaapstad ooit by die kasteel kom, daar is skole GROOT blou kurper wat in die sloot om die kasteel swem.

Dan by Grand West Casino, daar is koi en karpe in die sloot by die plek, maar daar is een bloukurper met n bek soos n skopgraaf.
 

Herman Nel

Senior Member
HALLO JOSEF!

WANNEER GAAN ONS WEER VANG? HIERDIE REEN IS NET REG VIR VLAKWATER , INLOOP VAN 'N DAM, WIT FLUKE HENGEL!

KAKHUIS VOL DAMME...35 DAMME IN 'N PAAR KM RADIUS NABY HAZYVIEW, ALMAL HET BASS,KURPERS,BABERS,KARP ETC....

GROETE

HERMAN
 

Attachments

  • 35.jpg
    35.jpg
    71 KB · Views: 163

Jovis

Member
So gou as moontlik!
Wat van Kleinbekke Shiyalongovu??

Het verlede naweek saam my broer op die Komati en 3 Koppies gaan vang.Tiere speel nog nie saam nie(moer baja babers) maar dink dit gaan verander na gister en vandag se lekker reen..
Bass het beter gebyt en grootste twee wat ek gevang het was 2.8kg en 2.6kg
Groete!
 

DWB

Sealiner
Herman hoe geredelik byt daai babers aan kunsaas?
Lyk my ek moet jou maar opsoek as ek weer in Nelspruit is..LOL
 

Herman Nel

Senior Member
OK...Wat doen jy vanmiddag?

Die tiere sal volg week begin byt veral met vannogend se swaar reen,die Komati en Krokodil gaan vir die volgende paar dae bruin wees soos koffie,en dan as dit weer skoon(erig) word....dan kom die tiere uit!

Shiylonguvu...enige tyd,lanklaas kleinbekke gevang,miskien moet ek,jy en Arnold Sondag gaan en kerk skip?
 

Herman Nel

Senior Member
Deon

Sight fishing vir babers hier is uitstekend!

die tyd vd jaar broei hulle en swem in groot skole naby die oppv met hul bekke en snorre bo die water,amper soos 'n klomp (4-8) balerinas stadig,ritmies al in die rondte....trek 'n groot vlieg of popper of crank of plastiek of loodkop naby hulle en WHAM!

Hull vat graag kunsaas hier!

Grootse wat ek kon uithaal op kunsaas was 7,5kgs,maar ek het al groteres verloor!

Josef,post bietjie daai foto vd baber wat jy op kunsaas gevang het noudie dag...
 

DWB

Sealiner
JOng, ek is gereeld in Nelspruit / Sabie.... Sal jou moet opsoek... Dan lig ons saam dumbells LOL
 

DWB

Sealiner
Hoe is die vis in die Glenthorpe dam? Beloer hom altyd van die pad af, lyk na 'n mooi stukkie water
 
Top