Prayers needed please

BigBen

Sealiner
LEKKER LEKKER..WELKOM TERUG BUDDY..

PRYS GOD...

 

:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12

AND WE ALL SAY...:thankie:thankie:thankie:thankie:thankie:thankie
 

rofflign

Sealiner
Ai ek sien hierdie nou eers, bly om te hoor jy's besig om gesond te word ou maat en ek hoop jy's gou weer op die been.Sterkte vorentoe van my kant af.
 

Dreamer

Sealiner
Evening all - here is the latest on Dirk

Update 10 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Gaan baie goed na die tracheo vanoggend verwyder is. Hy praat verstaanbaar en is aangeraai om nou eers sy stembande te laat rus. Kateter, voedingsbuis, bloedlyn en drip is alles verwyder en hy het net 'n ondersteunende suurstofpypie in sy neus. Dirk is baie swak op die oomblik van die 10 dae se le en kan nog nie sy selfoon of ipad hanteer om boodskappe te antwoord nie. More skuif hy na algemene saal en dan sal ons hom help met bbm as hy wil kommunikeer. Sjoe julle, dit was hectic 10 dae - Met almal se gebede is hy amper oor sy berg en op pad na herstel. Ons maak nou 'n boek met almal se boodskappe vanaf 1 Mei wat hy later self kan lees. Dankie Jesus vir U Genade en Seen.

Enjoy the weekend and stay safe. xx
 

Dreamer

Sealiner
Latest news on Dirk.

Update 11 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Goeie nuus, vandag is Dirk na 'n luukse privaatkamer by Milnerton Medi Kliniek geskuif, E23 met eie badkamer, platskerm TV, gemakstoele en buite tuintjie. Alhoewel hy nog nie die luuksheid kan waardeer nie, is dit verseker gemakliker omstandighede vir besoekers en mag hy nou besoekers ontvang. Nou behoort hy ook die ICU psigose af te skud! Dit gaan baie beter met Dirk, hy kry nog suurstof hulp, kan weer loop en met hoe protein dieet sal hy gou kragte opbou. Op hierdie stadium word hy behandel vir infeksie agv tracheo en ICU bug. Milnerton Medi Kliniek se telno is 021 529 9000. Sealiners hy het vandag aan julle gedink met die hengelkompetisie! Hy is bly dit gaan goed met Baby Smurf. Ons hou aan bid vir volkome herstel, asb.

Thank you, Lord.
 

Dreamer

Sealiner
Update 12 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Kamer no E32 en nie E23. Hy het vanoggend eerste keer vaste kos (slappap) kon eet en gesels bietjie meer as gister. Dit gaan goed, net die infeksie onder beheer kry dat sal dit nog beter gaan.
 

Dreamer

Sealiner
Evening all - this is the latest update on Dirk

Update 13 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Ek is op die oomblik by die hospitaal en Dirk is heelwat beter. Sedert sy opname op 1 Mei het hy 10kg verloor maar gelukkig kan hy al klein bietjie puree kos eet en hopelik sal sy kragte gou optel. Hy kan al 50 meter saam met sy Fisioterapeut stap wat 'n groot verbetering is. Sealiners sy Dokter was nou hier en hy mag eers na 6 - 8 maande weer aktief hengel. Hy sal maar saam met julle moet gaan as die braaier en skenker (hoop julle hou van baie osbloed!) Dankie vir jul gebede en ondersteuning, dit dra ons gesin deur die moeilike tyd!

Please continue with your prayers, one and all. Thank you and God Bless.
 

Dreamer

Sealiner
Morning all.

Here is the latest update on Dirk. We continue to uphold both him and his lovely wife Erika in prayer as they walk the mountains and the valleys:

Update 14 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Nog steeds goeie nuus. Vanaand het Dirk die eerste klein bordjie kos in 14 dae kon eet (fyn vis met twee groentes). Dit is 'n aanduiding dat die tracheo gat in sy keel begin toegaan. Die buitekant het reeds 'n vel seel begin vorm en sy spraak verbeter ook omdat daar nie meer lug ontsnap nie. Hy drink gemakliker vloeistowwe want dit loop nie deur die gat uit nie. Hy stap noual kort afstande sonder 'n Fisioterapeut en begin die beweeglike vryheid geniet. Sy keel is nog baie seer en dit word behandel. Met rukke raak hy nog deurmekaar, praat onsamehangend, maar dis van korte duur en hy kom dit self agter en sal se "nou praat ek nonsens". Dit is blykbaar te wyte aan die slapeloosheid wat hy die afgelope 14 dae ervaar en trauma wat nog verwerk moet word. Blye nuus is dat as sy herstel so voortgaan kom hy Saterdag huistoe! Lang herstel proses le dan nog voor, maar dank die Here hy lewe! Saterdag gaan ons die fotos plaas van die begin van sy hospitalisasie tot ontslag dat almal kan sien wat gebed kan doen van Code Red na Code Jesus in beheer!

God Bless you all
 

Dreamer

Sealiner
Evening all,

Here is the latest update on Dirk:

Update 16 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf is bevorder na Oupa Smurf...lol : dit gaan baie goed met Dirk. Huistoe gaan tyd is nou baie naby. Dank die Liewe Vader daarvoor!

Yay ::S::S
 

Dreamer

Sealiner
Evening all,

Finally, some good news! Here is the latest update on Dirk:

Update 17 Mei : Dirk/Kaspaas/Oupa Smurf : Vanmiddag vir Dr Gerrit Coetzee besoek nadat ek by Dirk, wat baie goed lyk, was. Dr bevestig dat Dirk moreoggend afstand gaan doen van sy "Nkandla" VIP kamer in Milnerton Medi Kliniek - laaste aand van Verpleegpersoneel wat jou op hul hande dra. Ons en Sterretjie (kat) is baie bly jy kom more huistoe liefie.
 

kaspaas

Sealiner
Good morning all
I'm back! I'm home and I'm getting better every day. I was at Heaven's door a number of times and thanks to some $&@ giving me Morphine, for which I'm violently allergic, I also had a number of rather traumatic interactions with the Devil and his demons. But as I said, I'm back and getting slowly better every day.

I wish to say a sincere thank you for all the messages and prayers. I would not have made it without your prayers carrying me.

A very special thanks to Carol (Dreamer). You are one special lady and friend.
 

Mouldz

Sealiner
kaspaas wrote:
Good morning all
I'm back! I'm home and I'm getting better every day. I was at Heaven's door a number of times and thanks to some $&@ giving me Morphine, for which I'm violently allergic, I also had a number of rather traumatic interactions with the Devil and his demons. But as I said, I'm back and getting slowly better every day.

I wish to say a sincere thank you for all the messages and prayers. I would not have made it without your prayers carrying me.

A very special thanks to Carol (Dreamer). You are one special lady and friend.
The power of prayer,nice to hear:SSS
 

Dreamer

Sealiner
kaspaas wrote:
Good morning all
I'm back! I'm home and I'm getting better every day. I was at Heaven's door a number of times and thanks to some $&@ giving me Morphine, for which I'm violently allergic, I also had a number of rather traumatic interactions with the Devil and his demons. But as I said, I'm back and getting slowly better every day.

I wish to say a sincere thank you for all the messages and prayers. I would not have made it without your prayers carrying me.

A very special thanks to Carol (Dreamer). You are one special lady and friend.

Anytime, Dirk. That's what friends are for and you and Erika are two very special people. Just glad you're on the mend and that you will be back at the waters edge, soon!
 

Brett Jacobs

Senior Member
Shew, just read this thread now. Dirk I am glad that you are better. Wish you a speedy recovery so that you can be at the waters edge soon. Big up to all the Sealine members for the support.

God is great.

 

Brett
 

kaspaas

Sealiner
Dankie Francois.
Sug.....dit gaan egter nog laaaaaank vat voor ek weer aktief kan hengel. Die dokter het aangedui (ongelukkig in die teenwoordigheid van Erika, dus kan ek nie eers kul nie) dat ek nie binne die volgende 6 tot 8 maande mag hengel nie. Ek het gevolglik besluit om weer te begin skilder in my ledige tyd.
My jongste skildery aangeheg.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    55.3 KB · Views: 53
Top