Prayers needed please

BigBen

Sealiner
Been watching this post from afar...

Thank you Jesus for Dirks healing and speedy recovery.

@ Carol...thx 4 the ups on his condition.

I only met this man 1ce on the bricks with his sons...What an awesome guy..

^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
 
Dreamer

Sealiner
BigBen wrote:

Amen! Anytime BB! Yup, he is an awesome guy. ^^..
 
JD

Sealiner
Hi BB, a lot of guys are on the SSEC:WC BB chat group and whatsapp, most of the info/news/updates is coming from there.
:::S
 
Koper

Senior Member
BigBen wrote:
I'm gonna throw a bit of a spanner in the gears here..

I'm of the opinion he holds quite a senior position in SSEC:WC

Strangley when this request came we only have 21 replies for prayer for this guy.

WHERE'S HIS FISHING BUDDIES FROM THE CLUB TO SUPPORT THIS REQUEST?

Ek vra ma net....:::S
If I may

If only 21 reply, doesn't meant at all that there was maybe a 1000 members that didn't go down in prayer or said a quick prayer the moment they read the thread, like I did.

You don't need to reply for that
 
JD

Sealiner
latest from Tannie Kaspaas:

Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Dirk is vanoggend wakker gemaak deur alle sedasie te staak. Vanmiddag nie goed gegaan toe hy self moes begin asemhaal nie. Vanaand was hy helder wakker, lyk baie beter en rustiger, swelsel is minder, terug op asemhalingsmasjien en more 7 Mei gaan daar weer probeer word dat hyself asemhaal. Baie dankie vir almal se gebede en ondersteuning. Ons gesin waardeer dit en almal se boodskappe sal aan Dirk oorgedra word
 
Strepie

Sealiner
BigBen wrote:
I'm gonna throw a bit of a spanner in the gears here..

I'm of the opinion he holds quite a senior position in SSEC:WC

Strangley when this request came we only have 21 replies for prayer for this guy.

WHERE'S HIS FISHING BUDDIES FROM THE CLUB TO SUPPORT THIS REQUEST?

Ek vra ma net....:::S

Regtig Ben? Nee man.....:raine Jy het geen idee van wat agter die skerms aangaan nie so 'n post soos die is ongevraagd.
 
Marthin

Sealiner
BigBen wrote:
I'm gonna throw a bit of a spanner in the gears here..

I'm of the opinion he holds quite a senior position in SSEC:WC

Strangley when this request came we only have 21 replies for prayer for this guy.

WHERE'S HIS FISHING BUDDIES FROM THE CLUB TO SUPPORT THIS REQUEST?

Ek vra ma net....:::S
Ben met alle respek ou maat.... my pa het my groot gemaak om maar versigtig te wees vir mense wat wil he ander mense moet heeltyd "sien" hoe baie hulle bid.  Wat ek en my Grootbaas vir mekaar se het niks met iemand anders uit te waai nie.

Die thread is om mense bewus te maak en te vra vir gebede, en vir mense om iets positief te se as hulle wil.... Nie noodwendig n lys waar mense hoef te se oi check vir my nie....
 
BigBen

Sealiner
If I offended anyone...I APOLOGISE>>>

It's jus amazing how we 'RESPOND' in writing here on SL to all sorts of 'CRAP' post and to this one we call it an awareness campain.

Sorry that I do not share or support the sentiments posted by all. Miskien is ek nie 'n agter die skerms persoon nie.

Yes I only posted once my support in prayer for this awesome guy..MayB my expectations are set too high for this kinda requests.

I HUMBLY apologise if I stepped on a toe with the previous post.

^^..^^..^^..^^..^^..^^..

Dreamer

Sealiner
Hi all.

This is the latest update on Kaspaas:

Update 7 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Goeie vordering sover vandag. Asemhalingsmasjien is afgehaal en 'n ondersteunende suurstofpyp is aan tracheo gekoppel. Met moeite haal hy self asem, maar dit is nou aanhouer wen tyd! Hy het vir ongeveer twee ure in 'n stoel gesit wat hom nogal uitgeput het. Die Here het op 29 April vir my gese ons gaan 'n berg klim - op daardie stadium nie besef Dirk gaan deel van die klimmers wees nie - JJ se ons hou maar vas aan sy pa se "klein recoveries" en Dirk sou weer se "as jy die kleine nie eer nie is jy die grote nie werd nie!" dus pappa Dirk ons wag geduldig vir jou "grote" herstel sodat jy van ICU na 'n algemene saal kan gaan.

Thank you, Lord.

So there we have it - one step at a time, but progress is being made. Roll on the day that Dirk a.k.a. Kaspaas a.k.a. Pappa Smurf comes home from the hospital. ^^..
 
Strepie

Sealiner
Dreamer wrote:

]
Dankie Carol vir die update
 
Dreamer

Sealiner
Morning all. The latest update from, I am sure, an angry wifey.

Update 8 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Hy het gisteraand, laasnag en vanoggend 'n baie moeilike tyd agter die rug weens die toedien van verkeerde medikasie waarvoor hy allergies is, al was die naam van die medikasie met rooi plakkers op sy hospitaalleer aangebring. Die nalatigheid het veroorsaak dat sy bloeddruk gevaarlik hoog styg en sy keel toeswel. Dus is die beplande tracheo verwydering vandag tentatief uitgestel na komende Vrydag. Ons hoop en bid dat daar spoedig beterskap sal wees dat die tracheo verwyder kan word. Ek vra 'n ondersoek aan na die nalatigheid! Vanaad het dit beter gegaan en ons is met ligter harte huistoe om te weet dat hy beter en rustiger is!

Please, guys and gals, we need to continue to hold Dirk and his family up in prayer. ^^..

Have a blessed day, all, stay safe and take care.
 
Dreamer

Sealiner
Hi all - how quickly things change - latest update on Dirk

Update 9 Mei : Dirk/Kaspaas/Pappa Smurf : Goeie nuus - Vandag 9 dae in ICU en vlgs sy Dokters eerste dag uit gevaar uit! Dirk vra sy ipad en selfoon om kommunikasie makliker te maak - nou gaan hy ons bbm. Van more 10:30 kan julle direk met Dirk kontak maak deur bbm. Hy is heelwat beter en die tracheo word soos beplan more verwyder. Baie dankie vir jul gebede en ondersteuning. Code Jesus bly in beheer!

Our God is an AWESOME GOD. Thank you for your prayers but don't let them stop just yet. Thank you all and thank you, Lord
 
Top