omdat ons in die windy city bly....en glo my hier kan wind waai!!!!as jy n gap kry en dit raak die middag windstil dan jaag jy jou werk so gou as moontlik klaar....en jy laai en waai....ons is geseend met klomp riviere om ons binne n uur of twee van die huis.....skis staan altyd reg.....volledig gepak met alles....dis net laai en waai....hengeltyd is kosbaar....die groot swemkrewels is hier....en agter hulle vissies en hengelplesier...._seal1_
Jislaaik ou Sparra, julle manne daar in die oos-kaap is bitter geseend met al daai riviere rondom julle wat nog soveel vis, krap, prawns, ens, ens hou......ons hier in die wes-kaap kan maar net droom van daai........((wideeye))
ja wragtag....ons is.....240 km en drie ure is jy by hamburg aan bo kant of so 220 km by keurbooms aan onderkant.......
dans daar kowie boesmans kariega almal omtrent so 130 na 150 plus van ons....sondags en gam en krom sommer om draai....
kan pick en choose..
.
ons riviere gesond met lewe want ouens kyk na riviere en try ons bes om kiefnette uit te haal...
._seal1__seal1__seal1__seal1_